Graad 4 Opsommings

  • Graad 4 is ’n groot en opwindende mylpaal vir elke leerder, maar dit bring ook nuwe uitdagings, nuwe vakke en ‘n vinniger tempo mee.
  • Vir baie leerders is dit ook hul eerste ervaring met eksamens, wat ’n groot aanpassing kan wees en baie oorweldigend kan voel.
  • Ons help graag om hierdie oorgang so maklik en positief as moontlik hou.
  • Met deeglike, kleurvolle opsommings, hulpmiddels en vraestelle help ons om leerwerk meer interessant en minder stresvol te maak.
  • Ons glo dat ’n goeie eerste ervaring met toetse en eksamens ’n groot verskil maak – dit bou selfvertroue en lê ’n sterk grondslag vir hoe leerders vorentoe sal leer en ontwikkel.

Kry toegang tot opsommings wat spesifiek volgens jou skool se afbakeninge saamgestel is.

Koop spesifieke opsommings per vak en per handboek volgens jou kind se behoeftes.

Scroll to Top