Afrikaans Paniek-pakket

Het jou kind skielik onthou daar is môre ’n toets?
Is daar eenvoudige nie nou tyd om deur opsommings en oefenvraestelle te werk nie?

Hierdie pakket is gemaak vir oomblikke soos dié!

Ons Paniekpakket fokus SLEGS op die belangrikste kernpunte vir vinnige hersiening as tyd min is en jy net die noodsaaklike werk wil deurgaan.

Geen lang notas. Geen onnodige werk.
Net dit wat jou kind móét ken.

• Laaste-min hersiening
• Besige skedules
• Daai “Mamma! Ek het vergeet ons skryf ‘n toets” dae

Scroll to Top