KABV-belynde Afrikaans opsomming

  • Hierdie opsomming is saamgestel volgens die KABV-kurrikulum en fokus op die belangrikste Taalstrukture en -konvensies vir graad 4 Afrikaans (Kwartaal 1-4).
  • Die inhoud is deeglik opgesom en vereenvoudig sodat leerders dit maklik kan verstaan en hersien, sonder onnodige detail.
  • Ideaal vir voorbereiding vir toetse en om seker te maak alle kernwerk word gedek.
  • Alfabetiese rangskikking
  • Sinonieme en Antonieme
  • Sinsoorte
  • Lettergrepe en klankgrepe
  • Werkwoorde
  • Bywoorde
  • Selfstandige naamwoorde
  • Enkelvoudige en saamgestelde sinne
  • Voegwoorde
  • Voornaamwoorde
  • Ontkenning
  • Lydende en bedrywende vorm
  • Homonieme en Homofone
  • Woordvorming
  • Tydsvorme
  • Vokaalgroepe
  • Leestekens en skryftekens
  • Byvoeglike naamwoorde

Scroll to Top