Hierdie vraestelreeks bevat 10 taalvraestelle met volledige memo’s, saamgestel volgens die KABV-kurrikulum.
Die vraestelle fokus op taalstrukture en -konvensies soos spelling, sinsbou, woordsoorte en taalgebruik.
Dit is ideaal vir ekstra oefening, voorbereiding vir toetse en om selfvertroue in taalvaardighede te bou.
Wat is ingesluit per vraestel:
- Volledige Taalvraestel soos wat in asseserings verwag kan word
- Fokus op Taalstrukture en -konvensies
- Volledige memo’s
- Ideaal vir hersiening en voorbereiding
