Hierdie opsomming fokus op getalle en bewerkings soos vereis deur die KABV-kurrikulum vir Graad 4.
Die inhoud is duidelik en eenvoudig uiteengesit om leerders te help om kernbegrippe soos optel, aftrek, vermenigvuldiging en deling beter te verstaan.
Ideaal vir hersiening, voorbereiding vir toetse en om selfvertroue in Wiskunde te bou.
Opsomming bevat:
- Plekwaarde
- Optel & Aftrek
- Vermenigvuldiging
- Tafels
- Woordsomme
- Deling
