Hierdie opsomming fokus op breuke soos vereis deur die KABV-kurrikulum vir Graad 4.

Die inhoud help leerders om breuke te herken, te vergelyk en te bereken deur eenvoudige en duidelike verduidelikings.

Ideaal vir hersiening en om selfvertroue in breuke te bou.

Opsomming bevat:

  • Wat is ‘n breuk
  • Halwes, derdes, kwarte ens.
  • Ekwivalente breuke
  • Vergelyk breuke
  • Eenvoudige berekeninge met breuke
Scroll to Top