Opsommingsvaardighede-oefenboek
Hierdie Opsommingsvaardighede-oefenboek fokus op die ontwikkeling van opsommingsvaardighede volgens die KABV-kurrikulum.
Leerders leer hoe om belangrike inligting uit ’n teks te identifiseer, te verkort en in hul eie woorde weer te gee.
Dit is ideaal vir die aanleer en inoefening van ’n belangrike vaardigheid wat gereeld in assesserings getoets word.
Wat is ingesluit:
- 10 Opsommingsaktiwiteite met memo
- Stap-vir-stap oefeninge
- Fokus op sleutelvaardighede
- Ideaal vir hersiening en voorbereiding
