Slimmer leer. Minder werk. Beter punte.

Leer & Presteer Opsommings/Summaries bied kwaliteit opsommings vir laer- en hoërskoolleerders wat leer makliker, vinniger en meer gefokus maak.

  • Werk word deeglik opgesom, nie slegs woord-vir-woord oorgetik uit handboeke nie.
  • Belangrike inhoud word deeglik uitgelig en maklik verstaanbaar aangebied.
  • Minder bladsye, minder werk – sonder dat enige belangrike inhoud uitgelaat word.
  • Netjies, kleurvol en maklik om te leer.
  • Ontwerp om leer vinniger en minder oorweldigend te maak.

1. Skool-spesifieke opsommings


Pakkette saamgestel volgens ’n spesifieke skool en graad se afbakeninge en tempo. Jou kind leer slegs die werk wat behandel word — geen onnodige inhoud nie.

2. Individuele opsommings


Gebaseer op die volledige KABV-kurrikulum en handboeke. Ideaal vir algemene hersiening en ekstra oefening:

  • Baie dankie. Ek gaan verseker weer van jul dienste gebruik maak. ….. sê die opsommings leer soos ‘n droom! (ouer van graad 8 leerder)
  • Duisende dankies!!!! Nou deur dit saam met my kind!! Dis wonderlike en fantastiese opsommings! Baaaaie dankbaar vir julle! (ouer van graad 6 leerder)
  • Dankie, ek is mal oor julle opsommings, dis baie deeglik en perfek! Dankie vir jul moeite, …. leer baie lekker van die opsommings af! (ouer van graad 9 leerder)
  • Verskriklik dankie! Sjoe!! Jul opsommings is die beste, ons leer SO lekker! Jy kan verseker wees ek sien julle in Graad 5! (ouer van graad 4

Scroll to Top