Hierdie opsomming fokus op meting soos vereis deur die KABV-kurrikulum vir Graad 4.
Dit dek belangrike konsepte soos lengte, massa, kapasiteit en tyd, en help leerders om praktiese probleme beter te verstaan en op te los.
Ideaal vir hersiening en voorbereiding vir toetse.
Opsomming bevat:
- Lengte (mm, cm, m, km)
- Massa (g, kg)
- Kapasiteit (ml, L)
- Tyd (horlosie, kalender)
- Omskakelings
