Graad 4 Wiskunde

Hierdie opsomming is saamgestel uit ’n verskeidenheid handboeke, volgens die Suid-Afrikaanse KABV-kurrikulum, en fokus op die belangrikste werk vir Graad 4 Wiskunde. Dit is ideaal vir hersiening en voorbereiding vir toetse en eksamens.
