Hierdie opsomming is saamgestel volgens die KABV-kurrikulum en fokus op die belangrikste Taalstrukture en -konvensies vir graad 4 Afrikaans (Kwartaal 1-4).
Die inhoud is deeglik opgesom en vereenvoudig sodat leerders dit maklik kan verstaan en hersien, sonder onnodige detail.
Ideaal vir voorbereiding vir toetse en om seker te maak alle kernwerk word gedek.