Skool-spesifieke opsommings

  • Skool-spesifieke opsommings word saamgestel volgens ’n spesifieke skool + graad se unieke afbakeninge en tempo.
  • Dit beteken jou kind leer slegs die afgebakende werk wat deur hul eie onderwyser uitgestuur is — geen onnodige inhoud of verwarring nie.
  • Jou kind leer meer gefokus (presies volgens hul eie onderwyser se afbakeninge).
  • Was jou kind afwesig, of het hy/sy iets in die klas gemis? Geen stres, ons maak seker al die relevante inligting is 100% reg volgens die onderwyser se afbakening
  • Geen tyd word gemors op ekstra/onnodige werk of bladsye nie
  • Minder stres vir ouer én kind
  • Alles is eenvoudig, duidelik en maklik om te volg
  • Jy bly op datum met die klas/graad sonder om te raai wat belangrik is
  • Beter voorbereiding vir toetse/eksamens
  • Ten minste 5 ouers van dieselfde graad + skool moet bestel.
  • Sodra daar genoeg belangstelling is, stel ons ‘n volledige pakket en advertensie saam vir die spesifieke graad
  • Hoe meer ouers deelneem, hoe vinniger kan die opsommings saamgestel word en hoe gladder verloop die proses vir almal.
  • Laerskool Stephanus Roos
  • Laerskool Garsfontein
  • Laerskool Magalieskruin
  • Laerskool Rooihuiskraal
  • Hoërskool Montana
  • Hoërskool Garsfontein
  • Grey Kollege
  • Helpmekaar Kollege

As jy belangstel om jou kind se skool en graad deel te maak van hierdie program, kontak ons gerus, ons help jou om dit maklik te reël en ander ouers in jou graad te betrek.

Scroll to Top