• Betaling geskied via EFT (bankoorplasing)
• Betalingsbesonderhede word per WhatsApp gestuur nadat jou bestelling ontvang is
• Betaling moet gemaak word om jou bestelling te bevestig
• Stuur asseblief jou bewys van betaling (POP) via WhatsApp
Belangrik:
• Bestellings word slegs verwerk nadat betaling ontvang is
• Geen dokumente sal gestuur word sonder bewys van betaling nie
• Geen terugbetalings op digitale produkte nie
