• Stuur ’n WhatsApp-boodskap met die presiese naam van die produk(te) wat jy wil aankoop
• Ons stuur die betalingsbesonderhede vir EFT
• Stuur jou bewys van betaling (POP) saam met die volgende:
– E-posadres
– Leerder se naam en van
– Skool
– Graad
• Jou dokument(e) word per e-pos gestuur sodra betaling ontvang en verwerk is
Belangrik:
• Bestellings sonder volledige besonderhede sal nie verwerk word nie
• Maak seker die produknaam is korrek – verkeerde bestellings kan nie omgeruil of terugbetaal word nie
• Bestellings word so vinnig as moontlik verwerk (gewoonlik dieselfde dag)
• Bestellings word gedurende werksure verwerk
• Alle produkte is digitale dokumente (PDF)
