Graad 4 Opsommings
- Graad 4 is ’n groot en opwindende mylpaal vir elke leerder, maar dit bring ook nuwe uitdagings, nuwe vakke en ‘n vinniger tempo mee.
- Vir baie leerders is dit ook hul eerste ervaring met eksamens, wat ’n groot aanpassing kan wees en baie oorweldigend kan voel.
- Ons help graag om hierdie oorgang so maklik en positief as moontlik hou.
- Met deeglike, kleurvolle opsommings, hulpmiddels en vraestelle help ons om leerwerk meer interessant en minder stresvol te maak.
- Ons glo dat ’n goeie eerste ervaring met toetse en eksamens ’n groot verskil maak – dit bou selfvertroue en lê ’n sterk grondslag vir hoe leerders vorentoe sal leer en ontwikkel.

Skool-spesifieke opsommings
Kry toegang tot opsommings wat spesifiek volgens jou skool se afbakeninge saamgestel is.
Individuele opsommings:
Koop spesifieke opsommings per vak en per handboek volgens jou kind se behoeftes.
